<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>C</key>
<lyrics>[V1]
 [Vers 1]
.   C
 Al sou die vyeboom nie bot nie
.             F
 En daar geen druiwe aan die wingerde wees nie
.   G7
 Al sou die olyfoes misluk
.       C              G
 En die lande geen oes lewer nie.
.   C
 Al sou daar geen kleinvee in die

[V2]
 kampe meer wees nie
.       F
 En die beeskrale sonder beeste wees,
.G7
 Nogtans sal ek in die Here jubel,
.       C
 Sal ek juig in God, my Redder.

[V3]
 [Koor]
.    C               Am
 Die Here my God gee vir my krag.
.   F                  Dm
 Hy maak my voete soos die van 'n ribbok,
.   G7                           C    G
 Op hoë plekke laat Hy my veilig loop.

[V4]
.    C               Am
 Die Here my God gee vir my krag.
.   F                   Dm
 Hy maak my voete soos die van 'n ribbok,
.   G7                           C
 Op hoë plekke laat Hy my veilig loop.

[V5]
 [Brug]
.      F       G                 C
 En al sou dit donker word hier rondom my
.       F         G        C           Am
 en dit voel of U hand verwyder is van my
.    F     G     C
 sal ek op U vertrou</lyrics>
<title>All sou die vyeboom nie not nie</title>
</song>